STUUR JOU MUSIEK VIR ONS

Stuur jou eie DJ Sessies, Weergawes of jou groep se opnames na ons, eenige iets van Dans na Rave na Tekno na Elektronies na Rock na POP na Alternatief na Metal na Suid Afrikaanse Rock na Hip Hop na Afrikaans na Gospel.

 

As dit nie jou eie werke is nie, moet dit asseblief nie vir ons stuur nie, ons sal dit nie speel nie. 

 

Ons aanvaar net MP3 leers wat korek gemerk is met al hulle meta data.

 

Stuur jou liedjies na talent@uncutfm.com