TUISTE VAN UNCUT FM

Ongegradeerde regte gesprekke in Afrikaans en Engels oor alles in die nuus, alles wat gebeur in jou lewe en alles wat ons almal ervaar, saam met 'n gesonde dosis humor.

 

Internet musiek en praat radio stasie wat uisluitlik die grootste verskeinehuid in Afrikaans, Suid Afrikaans Rock, Alternatief, Metal, Rock, POP, Reggea, Daans, Trance, Tekno, Elektroniese, Country and Gospel musiek speel van die vroee 1960's tot die jongste musiek vandag.

 

Ongrsenseurde radio is 'n nuwe soort praat radio wat niks terug hou nie. Nagtelike gesprekke oor die dag se warmste onderwerpe, nuus en aktuele gebeurtenisse. Dit is lewendige radio soos jy dit nog nooit voorheen ervaar het nie, ons saai uit van die hartjie van Johannesburg, Suid-Afrika.